Rapsodie vir 'n nuwe wêreld.
Sat, 03 Oct
|ENDLER
Sluit by ons aan vir ’n opwindende aand van orkestrale meesterwerke onder leiding van Jason Atherton, met die bekroonde pianis Charl du Plessis voor die klavier.


Time & Location
03 Oct 2026, 20:00
ENDLER, Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
About the event
Met Charl du Plessis (klavier),Kaapstadse Filharmoniese Orkes
Sluit by ons aan vir ’n opwindende aand van orkestrale meesterwerke onder leiding van Jason Atherton, met die bekroonde pianis Charl du Plessis voor die klavier. Dmitri Sjostakovitsj se sprankelende Feesouverture open die program, gevolg deur George Gershwin se ikoniese “Rhapsody in Blue”. Ná pouse word die aand op indrukwekkende wyse afgesluit met Antonín Dvořák se geliefde Simfonie Nr. 9, Uit die nuwe wêreld.
