top of page

Sun, 04 Aug

|

Midstream Ridge Primary

Four Seasons

The Charl du Plessis Trio performs Vivaldi's Four Seasons in a new jazz arrangement.

Four Seasons
Four Seasons

Time & Location

04 Aug 2024, 15:00

Midstream Ridge Primary, 1 Ridgeway Ave, Olifantsfontein 410-JR, Olifantsfontein, 1666, South Africa

About the event

Die Charl du Plessis Trio speel vir die eerste keer ’n nuwe jazz weergawe van Vivaldi se Vier Seisoene. Die veelbekroonde ensemble blaas nuwe lewe in een van die mees-geliefde klassieke werke deur die unieke ritmes en virtuose verwerkings waarvoor hulle bekendheid verwerf het. Die vier dele van die Vier Seisoene word in die oorspronklike volgorde gehoor, maar word telkens afgewissel met ’n bekende lied uit die jazz skatkis wat elke seisoen benadruk. Die verfynde kuns van improvasie word op meesterlike wyse ten toongestel in ’n musikale ervaring vir die fynproewer met Steinway-kunstenaar Charl du Plessis, die kontrabasspeler Werner Spies en tromspeler Peter Auret.

CLICK HERE TO BOOK

Share this event

bottom of page