top of page
  • Facebook
  • Instagram
  • Youtube
  • Spotify
  • Apple Music
  • Twitter

Charl du Plessis Trio: Take a Sad Song and Make It Better.

Wed, 30 Sept

|

Aardklop- Konservatorium

Die Charl du Plessis Trio vier 20 jaar op die verhoog met ’n verbysterende versameling crossover-musiek – van barok tot blues en boogie.

Charl du Plessis Trio: Take a Sad Song and Make It Better.
Charl du Plessis Trio: Take a Sad Song and Make It Better.

Time & Location

30 Sept 2026, 09:30

Aardklop- Konservatorium, 62 Thabo Mbeki Way, Potchefstroom, 2520, South Africa

About the event

Met: Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme)

Die Charl du Plessis Trio vier 20 jaar op die verhoog met ’n verbysterende versameling crossover-musiek – van barok tot blues en boogie. Hierdie veelsydige ensemble het internasionaal naam gemaak met hul unieke verwerkings, virtuose spel en fyn genuanseerde interpretasies van klassieke werke in ’n jazzstyl. Ná die sukses van Bach & Beatles kyk Charl du Plessis, Werner Spies en Peter Auret terug op musikale hoogtepunte van die afgelope twee dekades. 


CLICK HERE TO BOOK

Share this event

© 2025 by Charl du Plessis. Proudly created by centred studio.

bottom of page