Charl du Plessis Trio:Bach & Beatles
Fri, 09 Oct
|ENDLER
Met Charl du Plessis(klavier), Werner Spies (bas), Peter Auret (tromme) Die Charl du Plessis Trio is altyd aan’t vernuwe en verfyn aan hul kuns van crossover.


Time & Location
09 Oct 2026, 11:00
ENDLER, Victoria St & Neethling St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
About the event
Die Charl du Plessis Trio is altyd aan’t vernuwe en verfyn aan hul kuns van crossover. In Bach & Beatles word treffers soos “Yesterday”, “Hey Jude” en “A Hard Day’s Night” gestel teenoor die Tokkate in D en Air on a G-string van J.S. Bach. In die hande van die Charl du Plessis Trio word ooreenkomste en kontraste in hierdie uiteenlopende style beklemtoon in nuwe verwerkings van swing, blues en bossa nova. Bach & Beatles is met die Kanna-toekenning as beste musiekproduksie bekroon by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees.
CLICK HERE TO BOOK https://woordfees.co.za/program/charl-du-plessis-trio-bach-beatles/
