Charl du Plessis Trio- Bach & Beatles
Fri, 06 Feb
|Windhoek
Vir hierdie eenmalige konsert deel die Charl du Plessis Trio die verhoog met 6 plaaslike Namibiese instrumentalisten om 'n kamerorkes te vorm.


Time & Location
06 Feb 2026, 18:30
Windhoek, Church Street 11-15, Windhoek, Namibia
About the event
Windhoek persverklaring:
Die Charl du Plessis Trio is Suid-Afrika se mees gewilde instrumentale ensemble en bly altyd vernuwe, verbyster en verfyn aan hulle kuns van crossover. In Bach & Beatles word die bekendste treffers soos Yesterday, Hey Jude en A Hard Day's Night teenoor die immergroen musiek van JS Bach gestel met die Tokkate in D, Air en Jesus Bron van al my Vreuge.
Vir hulle eenmalige konsert in Windhoek op 6 Februarie deel die Trio die verhoog met ses plaaslike Namibiese instrumentaliste om 'n kamerorkes te vorm.
Die instrumentaliste is
Jürgen Kriess - viool
Deborah Haindongo - viool






