top of page
Charl du Plessis Trio: 20 jaar
Thu, 02 Apr
|Civic Center Burgersentrum
Met Charl du Plessis, Werner Spies en Peter Auret, word 20 jaar op die verhoog gevier.


Time & Location
02 Apr 2026, 14:30
Civic Center Burgersentrum, Vrede St, Oudtshoorn, 6620, South Africa
About the event
Die Charl du Plessis Trio vier 20 jaar op die verhoog met 'n verbysterende versameling cross-over musiek- van Barok tot blues en boogie. Hierdie veelsydige ensemble het internasionaal naam gemaak met hul unieke verwerkings, virtuose spel en fyn genuanseerde interpretasies van klassieke werke in 'n jazzstyl.
bottom of page
