Charl du Plessis se Surf & Turf
Thu, 01 Oct
|Aardklop- Konservatorium
Kunstenaars: Die Boulevard Harmoniste en Hofmeyrs in Konsert Charl du Plessis se Surf & Turf is terug! Ná die suksesvolle bekendstelling van die projek verlede jaar, keer dié gewilde konsep vanjaar op openbare aanvraag terug na Momentum Aardklop.


Time & Location
01 Oct 2026, 13:30
Aardklop- Konservatorium, 62 Thabo Mbeki Way, Potchefstroom, 2520, South Africa
About the event
Kunstenaars: Die Boulevard Harmoniste en Hofmeyrs in Konsert
Charl du Plessis se Surf & Turf is terug! Ná die suksesvolle bekendstelling van die projek verlede jaar, keer dié gewilde konsep vanjaar op openbare aanvraag terug na Momentum Aardklop. Die bekroonde Charl du Plessis neem feesgangers op ’n insiggewende, sjarmante en soms humoristiese manier op ’n musikale proetog saam, waar twee uiteenlopende ensembles elk ’n verkorte weergawe van 20 tot 30 minute uit hul volledige konserte aanbied.
