Bach & Beatles
Wed, 08 Oct
|Potchefstroom
Aardklop National Arts Festival presents the Charl du Plessis Trio


Time & Location
08 Oct 2025, 17:00 – 18:00
Potchefstroom, 40 Tinktinkie St, Baillie Park, Potchefstroom, 2526, South Africa
About the event
Die Charl du Plessis Trio bly altyd vernuwe en verfyn aan hul kuns van crossover, wat gehore altyd verbyster. In Bach & Beatles word die bekendste The Beatles-treffers soos “Yesterday”, “Hey Jude” en “A Hard Day’s Night” teenoor die immergroen musiek van JS Bach gestel met die “Tokkate in D mineur”, “Air” en “Jesus, bron van al my vreugde”.
In die hande van die Charl du Plessis Trio word ooreenkomste en kontraste in hierdie uiteenlopende style beklemtoon in nuwe verwerkings van swing, die blues en bossa nova. Hierdie ensemble bied ’n musikale belewenis van internasionale gehalte en vermaak vir die klassieke connoisseur. CLICK HERE TO BOOK